
SCHOOL SONG
This is my song to our school, Veldenvlei
Here where we learn to work and to pray.
Here’s our aim so clear to us
Persevere in faith and love.
We will be steadfast, firm and strong!
We will avoid to do things wrong!
Pure like the lilies that kiss our feet.
The symbol of our lives indeed.
Out on the Sportsfield and
Working at tasks.
Faith in yourself – and reach for the
Sky where the eagles fly –
Put your trust always in God.
Veldenvlei! Persevere in Faith!
Persevere! Persevere in Faith!
Composed by: Mrs. M. M. van der Walt
SKOOLLIED
Hier is ‘n skool wat volhard in geloof
Hier is ‘n vesting wat handhaaf en bou
Ons het ‘n jeug wat die vaandel van eer
altyd wapperend hoog sal hou.
Ons het ‘n leuse vas en sterk!
Hier is ‘n skool wat wil wen en werk!
Rein soos die lelies wat hier bloei –
Ons lentejare hier opgroei.
Volhard op die Sportveld!
Volhard in die Klas!
Volhard in Geloof – en reik na die
kennis wat ons sal leer.
Om Land en Volk en God te eer.
Veldenvlei Primêre Skool!
Volhard! Volhard! Volhard!
Geskryf deur: Mev. M. M. van der Walt
